Verskaffers van landboutoerusting vir die aartappelbedryf

Dienste

Ons verkoop gereeld landboutoerusing en implemente namens boere.  Besoek gerus ons advertensieblad waar verskeie landbou implemente van tyd tot tyd te koop aangebied word.  Geen item te groot of klein nie!

John Deere 4-ry planter

John Deere 4-ry planter

Grimme GT170S

Grimme GT170S uithaler

Grimme SF170

Grimme SF170 self-aangedrewe uithaler